top of page

Search


Om God se stem te hoor: Wat is die slaap…?
Slaap is waarskynlik een van die grootste wonders, maar as ons nie goed slaap nie, het dit ‘n effek op alle vlakke van ons funksionering.

Marina van der Linde
Jul 26, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Gekalibreerde ore
"Whoever God is, I'm pretty sure I know Him better out here in the quiet than I would through any ranting sermon. " - Henry David Thoreau

Marina van der Linde
Jul 19, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Stil
"As jy voel dat jou woorde op is, wees net stil."

Marina van der Linde
Jul 12, 20232 min read


Om God se stem te hoor: God van Skoonheid
As jy op soek is na God se stem of iets van God wil sien, vind Skoonheid...

Marina van der Linde
Jul 5, 20232 min read


Veel meer as klippe
Daar is 'n groot verskil tussen die klippe en die vuur van jou verhouding met die Here.

Marina van der Linde
Feb 1, 20232 min read


Ons vergeet so gou
Too often we squander the invitations extended to us because our looking has become repetitive and blind. - John o'Donohue

Marina van der Linde
Oct 12, 20222 min read


Stil
Soms gebeur dit dat ‘n mens se woorde opraak. En dan bly jy eerder stil.

Marina van der Linde
Oct 8, 20222 min read


Die pad van die koringkorrel
Om te sterf aan myself beteken in die mees eenvoudige vorm om die agenda van my ego te laat vaar.

Marina van der Linde
Oct 1, 20222 min read


Projek Transformasie
God kan in die donker, onder die grond, lewe bewerk, want God is, anders as ons, nie bang vir grond tussen die tone nie.

Marina van der Linde
Sep 28, 20222 min read


Groei is 'n morsige store
Alhoewel verskeie katalisators groei
kan inisieer, is die proses van groei eintlik maar iets wat van binne af moet kom.

Marina van der Linde
Sep 24, 20222 min read


'n Klein sakrament
Om erkenning te gee aan God in die momente van die alledaagse verander my hele lewe in ‘n klein sakrament en so word al my dae heilig.

Marina van der Linde
Sep 21, 20222 min read


Die Mona Lisa: Agter die skerms
Die Mona Lisa, die skildery wat steeds die wêreld se verbeelding aangryp, herinner ons dat ons almal graag op 'n manier geken wil word.

Marina van der Linde
Sep 17, 20223 min read


Spiertier en Mannetjie
As ons nie gereeld tyd neem om ons byle skerp te maak nie, sal ons meer en meer sukkel om ons kwota hout te lewer.

Marina van der Linde
Sep 14, 20222 min read


'n Skitterende diamant
"Everybody wants to be a diamond, but very few are willing to get cut."

Marina van der Linde
Sep 3, 20223 min read


Die antwoord op die raaisel
“There is but one solution to the intricate riddle of life, to improve ourselves and contribute to the happiness of others.”
Mary Shelly

Marina van der Linde
Aug 31, 20222 min read


Die kosbaarste skat
Ons het nie tyd om daardie een kosbare skat ons eie te maak nie. En tog is dit die een ding waarna ons elkeen smag.

Marina van der Linde
Jul 13, 20223 min read


Met die skalpel in die hand
Hierdie prosesse is vir niemand lekker of maklik nie, maar daarsonder sal ons nie by egte vreedsame en harmonieuse verhoudings uitkom nie.

Marina van der Linde
Jul 9, 20222 min read


In U hande gee ek my lewe oor
“Here, in U hande gee ek my lewe oor.
Ek gee myself aan U met my hele hart,
sonder voorbehoud en met onbeperkte vertroue.”

Marina van der Linde
Jul 6, 20222 min read


Onsigbare wapens
Miskien is die grootste tragedie wanneer ons woorde en ons stiltes soveel pyn veroorsaak en ons kom dit nie eers agter nie…

Marina van der Linde
Jul 2, 20222 min read


Verborge aanwesig
Dieper spiritualiteit wil my help om die stil, dinamiese krag van God onder die oppervlak van die aanhoudende gedruis van die lewe te vind.

Marina van der Linde
Jun 25, 20222 min read
bottom of page


