top of page

Profile
Join date: Mar 10, 2022
Posts (144)
Nov 3, 2025 ∙ 3 min
My lewe - 'n Pastiche
‘n Pastiche is ‘n kunswerk, stuk musiek, letterkundige werk of poësie wat intensioneel die styl van iemand anders se werk of verskeie style naboots om dikwels ook op daardie manier eer te bring aan die oorspronklike kunstenaar. As volgelinge van Jesus word ons genooi om met ons lewens 'n pastiche van Jesus se pad te skep.
28
0
3
Oct 20, 2025 ∙ 4 min
Tuis in my hart vol gate
Daar is waarskynlik meer as genoeg dinge waaroor jy jouself kwalik neem of blameer en waaroor jy spyt is en skuldig voel. Om jouself te vergewe is ‘n kardinale deel van ‘n dieper pad met die Here. ‘n Mens kan nie vry wees as jy nie leer om jouself te vergewe nie.
20
0
2
Sep 29, 2025 ∙ 3 min
Saam in my boot
Wanneer die storms om en in ons opsteek, glo ons nie altyd ons gaan ok wees nie, maar Jesus sou graag wil hê ons moet hoor as Hy sê: ”Wees rustig. Ek is hier. Moenie bang wees nie.”
12
0
2
Marina van der Linde
Writer
More actions
bottom of page


