top of page

Search


Ek wil so graag...
In die afgelope week gesels ek met iemand wat sê dat sy dink sy verstaan op ‘n diep manier wat ons as God se kinders hier op aarde moet...

Marina van der Linde
Feb 122 min read


‘n Morsige storie
Groei is ‘n morsige storie. Ek weet nie wie by ‘n mens die idee geskep het dat groei hierdie romantiese en ideale proses is nie, maar dit...

Marina van der Linde
Oct 23, 20243 min read


Sagte grond
Een van die dinge wat my altyd tref as dit oor die Heilige Gees gaan, is dat die Gees ‘n “gentleman” is. Hy slaan ons nooit oor die kop...

Marina van der Linde
Jul 10, 20243 min read


Die wilde perde
Een van die sentrale dinge wat ons mettertyd moet baasraak is emosionele regulering. Daarsonder kan ons baie skade aan ons lewe aanrig.

Marina van der Linde
Apr 10, 20245 min read


Die genade van kwesbaarheid: Dat U genade ons behou
God se genade is die membraan wat keer dat ons disintegreer en ineenstort en wat genoeg is vir enige hoeveelheid kwesbaarheid.

Marina van der Linde
Apr 3, 20243 min read


Die genade van kwesbaarheid: Verskillende vorme van kwesbaarheid
Om kwesbaarheid op ‘n gesonde manier deel van jou lewe te maak vra geweldig baie dapperheid, en dit kom vir niemand maklik nie.

Marina van der Linde
Mar 27, 20242 min read


Die genade van kwesbaarheid: Om eg te word
Hoe meer ons ons eie kwesbaarheid en verganklikheid omarm, hoe meer eg kan ons word.

Marina van der Linde
Mar 20, 20244 min read


Die genade van kwesbaarheid: Reaksies
Hoe ek op my eie en ander se kwesbaarheid reageer, gaan bepaal of mense veilig voel om by my kwetsbaar te wees.

Marina van der Linde
Mar 13, 20243 min read


Die genade van kwesbaarheid: My hart se tenger kelk
Die dilemma is glad nie dat ons kwesbaar is nie, maar juis dat ons so hard as moontlik probeer voorgee dat ons nie kwesbaar is nie.

Marina van der Linde
Mar 6, 20243 min read


'n Onafgehandelde kunswerk
As ek dit toelaat – en deur Sy genade – vorm God my in iets mooier as wat ek self kon bedink.

Marina van der Linde
Feb 3, 20222 min read


Om gesê te word
“Om ‘n Christen te wees is om gesê te word.”

Marina van der Linde
Nov 24, 20212 min read


Om te ken en geken te word
Ten diepste is elke mens ‘n volslae misterie, ‘n Mona Lisa in eie reg.

Marina van der Linde
Oct 16, 20213 min read


“A beneficial presence...”
In haar gebed het sy gesê: “Lord, please help me to be a beneficial presence today...”
Die woorde het my diep geraak.

Marina van der Linde
Oct 9, 20212 min read


Bagasie
Eers as ek my begin losmaak van die bagasie, sal ek ten diepste vry kan begin leef.

Marina van der Linde
Sep 29, 20213 min read
bottom of page