top of page

Search


Tussen reg en verkeerd
Een van die dinge waaroor ek baie sterk voel – en dalk is dit omdat ek self so daarmee sukkel – is hoe om goeie...

Marina van der Linde
Mar 262 min read


Van kompos tot katedraal
Teen die tyd dat ‘n mens in die spreekwoordelike “middel” van jou lewe aankom, daardie jare wanneer jy op ‘n dag besef dat jy nou langer...

Marina van der Linde
Mar 52 min read


Ek wil so graag...
In die afgelope week gesels ek met iemand wat sê dat sy dink sy verstaan op ‘n diep manier wat ons as God se kinders hier op aarde moet...

Marina van der Linde
Feb 122 min read


Water word wyn
As ons na ons eie lewens kyk sal baie van ons sê: “My lewe voel so gewoon, so alledaags. Elke dag, elke week is dieselfde. En die lewe is...

Marina van der Linde
Jan 292 min read


Hallo uit Japan! Kintsukuroi: In die hande van die kunstenaar
“Kintsukuroi” is die kunsvorm waar gebreekte erdeware herstel word deur die gom met goud te meng en so die objek se waarde te verhoog.

Marina van der Linde
Dec 13, 20233 min read


Karmeliet in haar sel - Sheila Cussons
Jy moeder-aard jy is nie fyn maar bruut en slu en moeilik is dit om soos die salm teen die stu – wal op te vin, teen die stroom in, maar...

Marina van der Linde
Mar 19, 20221 min read


Die vrug van bekering
Net soos ons bekering, is die vrug van ons bekering hoogs persoonlik. Die goeie nuus is dat dit God se werk is in my.

Marina van der Linde
Feb 16, 20222 min read


Van dag tot dag
As ek terugkyk oor die verloop van baie maande of jare kan ek sien dat die hele landskap van my stel geskuif het.

Marina van der Linde
Nov 25, 20211 min read


Die wiskunde van die siel
Die keuse van wie ek wil wees bepaal direk my en al die mense in my lewe se realiteit.

Marina van der Linde
Sep 22, 20212 min read
bottom of page