Marina StrydomApr 105 min readDie wilde perdeEen van die sentrale dinge wat ons mettertyd moet baasraak is emosionele regulering. Daarsonder kan ons baie skade aan ons lewe aanrig.
Marina StrydomApr 33 min readDie genade van kwesbaarheid: Dat U genade ons behouGod se genade is die membraan wat keer dat ons disintegreer en ineenstort en wat genoeg is vir enige hoeveelheid kwesbaarheid.
Marina StrydomMar 272 min readDie genade van kwesbaarheid: Verskillende vorme van kwesbaarheidOm kwesbaarheid op ‘n gesonde manier deel van jou lewe te maak vra geweldig baie dapperheid, en dit kom vir niemand maklik nie.
Marina StrydomMar 204 min readDie genade van kwesbaarheid: Om eg te wordHoe meer ons ons eie kwesbaarheid en verganklikheid omarm, hoe meer eg kan ons word.
Marina StrydomMar 133 min readDie genade van kwesbaarheid: ReaksiesHoe ek op my eie en ander se kwesbaarheid reageer, gaan bepaal of mense veilig voel om by my kwetsbaar te wees.
Marina StrydomMar 63 min readDie genade van kwesbaarheid: My hart se tenger kelkDie dilemma is glad nie dat ons kwesbaar is nie, maar juis dat ons so hard as moontlik probeer voorgee dat ons nie kwesbaar is nie.