top of page

Search


My lewe - 'n Pastiche
‘n Pastiche is ‘n kunswerk, stuk musiek, letterkundige werk of poësie wat intensioneel die styl van iemand anders se werk of verskeie style naboots om dikwels ook op daardie manier eer te bring aan die oorspronklike kunstenaar. As volgelinge van Jesus word ons genooi om met ons lewens 'n pastiche van Jesus se pad te skep.

Marina van der Linde
Nov 4, 20253 min read


Tuis in my hart vol gate
Daar is waarskynlik meer as genoeg dinge waaroor jy jouself kwalik neem of blameer en waaroor jy spyt is en skuldig voel. Om jouself te vergewe is ‘n kardinale deel van ‘n dieper pad met die Here. ‘n Mens kan nie vry wees as jy nie leer om jouself te vergewe nie.

Marina van der Linde
Oct 21, 20254 min read


Saam in my boot
Wanneer die storms om en in ons opsteek, glo ons nie altyd ons gaan ok wees nie, maar Jesus sou graag wil hê ons moet hoor as Hy sê: ”Wees rustig. Ek is hier. Moenie bang wees nie.”

Marina van der Linde
Sep 30, 20253 min read


Die medisyne van dankbaarheid
Twee van die belangrikste vaardighede om in uitdagende tye aan te leer is
om te leer om in die oomblik die mooi van die lewe raak te sien
en om te fokus op dit waarvoor ‘n mens dankbaar is.
Dit is letterlik soos medisyne wat ons in moeilike tye help om “beter” te word en met die groter realiteit van die lewe verbind.

Marina van der Linde
Sep 9, 20252 min read


‘n Seisoen vir Orgideë
Dalk voel jy dat jy bietjie in jou groei gestagneer het en nie blom soos jy wil nie. In plaas daarvan om hoop te verloor, gaan sit dalk iewers en dink wat jy in jou “omgewing” kan verander, wat die unieke plant van jou siel ten diepste nodig het, sodat sy ook ‘n nuwe blomstingel kan maak.

Marina van der Linde
Aug 19, 20253 min read


Sondeurdrenk
Dalk, as ons toelaat dat die Son ons deurdrenk, beleef die mense na aan ons ons ook as Kinders van die Son en daarom bid ons: “Deurdrenk ons, Here, met U son van lewe”.

Marina van der Linde
Jul 29, 20252 min read


Ongekontamineerde lig
My hart wou tegelykertyd bars en breek. Bars van verwondering omdat dit gevoel het of ek so pas vir God in lewende lywe ontmoet het en breek by die gedagte dat die lewe wat hierdie kind en haar ma leef duidelik nie sag en gemaklik is nie.

Marina van der Linde
Jul 8, 20252 min read


Dieper as woorde
Ons verstaan van God is deurslaggewend in ons verhouding met die Here. My Godsverstaan kan letterlik my verhouding met God maak of breek. Dit klink dalk vreemd, maar daar is aspekte van my verstaan van God wat “tot bekering” sal moet kom as ek by ‘n dieper en meer lewegewende verstaan van God wil uitkom.

Marina van der Linde
Jun 17, 20253 min read


Die ompad wat nie werk nie
“Spiritual bypassing” verwys na die gebruik van geestelike idees, praktyke of ervarings om te verhoed dat onopgeloste emosionele kwessies, sielkundige wonde, ontwikkelingstake, emosionele ongemak of noodsaaklike verhoudingskwessies in die gesig gestaar word. Dit voel dalk soos 'n uitweg, maar dit is 'n ompad wat nie werk nie.

Marina van der Linde
May 27, 20253 min read


Die rooi papawer
Die rooi papawer is die simbool van die lewe en hoop en krag van die Evangelie van Christus wat in die mees onwaarskynlike en swaarste omstandighede werk om lewe te bring op maniere wat ons nie dink moontlik is nie.

Marina van der Linde
May 6, 20252 min read


'n Verhaal van Sterf en Opstaan
Die verhaal van die Notre Dame is ‘n metafoor van sterf en opstaan - die pad waarop Jesus ons ook nooi.

Marina van der Linde
Apr 15, 20254 min read


Tussen reg en verkeerd
Een van die dinge waaroor ek baie sterk voel – en dalk is dit omdat ek self so daarmee sukkel – is hoe om goeie...

Marina van der Linde
Mar 26, 20252 min read


Van kompos tot katedraal
Teen die tyd dat ‘n mens in die spreekwoordelike “middel” van jou lewe aankom, daardie jare wanneer jy op ‘n dag besef dat jy nou langer...

Marina van der Linde
Mar 5, 20252 min read


Ek wil so graag...
In die afgelope week gesels ek met iemand wat sê dat sy dink sy verstaan op ‘n diep manier wat ons as God se kinders hier op aarde moet...

Marina van der Linde
Feb 12, 20252 min read


Water word wyn
As ons na ons eie lewens kyk sal baie van ons sê: “My lewe voel so gewoon, so alledaags. Elke dag, elke week is dieselfde. En die lewe is...

Marina van der Linde
Jan 29, 20252 min read


'n Kreatiewe lewe
Ek kry dikwels met mense te doen wat dink dat hulle glad nie kreatief is nie. Soos iemand vir my sê: “Ek het geen kreatiewe haar op my...

Marina van der Linde
Jan 8, 20252 min read


'n Bietjie beter
‘n Ruk gelede gesels ‘n groep mense oor iets wat iemand vir hulle gesê het wat die grootste impak op hulle gehad het. Een persoon vertel...

Marina van der Linde
Dec 18, 20242 min read


Hoe wil jy onthou word?
Nicole Stewart vertel van 'n kliënt met wie sy gewerk het wat 'n vennoot in 'n prokureursfirma is en sy is ook verantwoordelik vir ‘n...

Marina van der Linde
Nov 20, 20243 min read


‘n Morsige storie
Groei is ‘n morsige storie. Ek weet nie wie by ‘n mens die idee geskep het dat groei hierdie romantiese en ideale proses is nie, maar dit...

Marina van der Linde
Oct 23, 20243 min read


Soos miswolke voor die môreson
'n Jong paartjie het in 'n nuwe huis ingetrek. Die volgende oggend terwyl hulle ontbyt eet, het die jong vrou gesien hoe haar buurvrou...

Marina van der Linde
Sep 25, 20242 min read
bottom of page


