top of page
Search
Marina Strydom
Jan 3, 20241 min read
'n Ooraanbod van Lewe
As ‘n mens net so ‘n raps meer bewus is, word die lewe 'n ryk ervaring van dieper konneksie met jouself, met God, met die lewe en met mense.
24 views
Marina Strydom
Dec 13, 20233 min read
Hallo uit Japan! Kintsukuroi: In die hande van die kunstenaar
“Kintsukuroi” is die kunsvorm waar gebreekte erdeware herstel word deur die gom met goud te meng en so die objek se waarde te verhoog.
9 views
Marina Strydom
Nov 29, 20232 min read
Hallo uit Japan! Shoshin: Altyd ‘n beginner
“Shoshin” is ‘n Japannese konsep wat beginners-ingesteldheid of “beginners mind” beteken.
4 views
Marina Strydom
Nov 22, 20232 min read
Hallo uit Japan! Mono no aware: Vervlietend
“Mono no aware” beskryf die bittersoet waardering vir die vervlietende aard van die lewe. Dit herinner ons dat alles verbygaan.
6 views
Marina Strydom
Nov 15, 20233 min read
Hallo uit Japan Shuhari: Leer die reëls, voor jy hulle breek
Dit was Picasso wat gesê het: “Learn the rules like a pro, before you can break them like an artist.”
3 views
Marina Strydom
Nov 8, 20234 min read
Hallo uit Japan! Kaizen: Millimeter vir millimeter
Kaizen is om konstant besig te wees met voortgaande, piepklein verbeterings op alle vlakke van jou lewe.
6 views
Marina Strydom
Nov 1, 20233 min read
Hallo uit Japan! Wabi-sabi: Nie perfek nie, maar beeldskoon
Wabi-sabi gaan daaroor om met ‘n dankbare hart te leef en om skoonheid in onvolmaaktheid raak te sien.
5 views
Marina Strydom
Nov 1, 20232 min read
Hallo uit Japan! Gaman: Lankmoedig
In Japan word kinders van kleins af die konsep van “gaman” geleer. Dit beteken “om die skynbaar ondraaglike met waardige geduld te dra."
4 views
Marina Strydom
Oct 25, 20233 min read
Hallo uit Japan! Shikata ga nai: Dit is wat dit is
"Shikata ga nai" beteken basies “dit kan nie verhelp word nie” of “daar is geen alternatief nie”. Of dan: "It is what it is".
10 views
Marina Strydom
Oct 18, 20234 min read
Hallo uit Japan! Omoiyari: Om die ekstra myl te loop met fyn aanvoeling
Omoiyari gaan daarom om empatie en deernis in jou lewe en werk te verweef en met empatie en deernis van ander se behoeftes bewus te wees.
2 views
Marina Strydom
Oct 11, 20235 min read
Hallo uit Japan! Ikigai: ‘n Rede om te lewe
Jou Ikigai is iets wat jou elke oggend laat opstaan, wat reeds deel van jou lewe is en wat jou lewe vul met sin en betekenis.
7 views
Marina Strydom
Oct 4, 20232 min read
Hallo uit Japan!: Geïntegreerd
In Japan is daar ‘n aantal lewensbeginsels wat hulle help om meer gesonde, florerende en geïntegreerde mense te wees. Ons ondersoek 'n paar!
3 views
Marina Strydom
Mar 17, 20221 min read
Vroegherfs - NP Van Wyk Louw
O Heer, laat hierdie dae heilig word
20 views0 comments
Marina Strydom
Feb 9, 20222 min read
God van Skoonheid
As jy op soek is na God se stem of iets van God wil sien, vind skoonheid.
37 views
Marina Strydom
Nov 19, 20212 min read
Hierdie oomblik maak saak
God is hoofsaaklik te vind in die klein oomblikke van ons alledaagse bestaan en daarom is die sakrament van die “gewone dag” heilig.
6 views0 comments
bottom of page