top of page

Search


Van dag tot dag
As ek terugkyk oor die verloop van baie maande of jare kan ek sien dat die hele landskap van my stel geskuif het.

Marina van der Linde
Nov 25, 20211 min read


Om gesê te word
“Om ‘n Christen te wees is om gesê te word.”

Marina van der Linde
Nov 24, 20212 min read


Vry
“Ek begeer niks slegs vir jou nie. Mag dit met jou goed gaan.”

Marina van der Linde
Nov 22, 20213 min read


Om in die spieël te kyk
“Forgive yourself for not knowing what you didn't know before you learned it.” - Maya Angelou

Marina van der Linde
Nov 20, 20213 min read


Hierdie oomblik maak saak
God is hoofsaaklik te vind in die klein oomblikke van ons alledaagse bestaan en daarom is die sakrament van die “gewone dag” heilig.

Marina van der Linde
Nov 19, 20212 min read


'n Rein hart wat lig reis
“Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.”

Marina van der Linde
Nov 17, 20212 min read


Self-regulerend
Om ‘n gesonde mens te wees begin by ‘n eenvoudige gebed: “Help my om myself te sien, Here.”

Marina van der Linde
Nov 15, 20212 min read


Die kruis in die bome
Dit nooi my om meer met God se perspektief te leef. Meer van “bo” af te kyk en minder in my interne woude te dwaal.

Marina van der Linde
Nov 13, 20212 min read


Op soek na die ster
Now I become myself.
It’s taken time, many years and places.
I have been dissolved and shaken.
Worn other people’s faces…

Marina van der Linde
Nov 13, 20212 min read


Altyd maar op pad
Indien ek sou aanhou om hierdie pad te stap, waar gaan ek uitkom?

Marina van der Linde
Nov 6, 20213 min read


Terug na die begin
Mag ons elkeen leer om te sien met hoeveel liefde God na ons kyk, juis omdat hy die volle prentjie sien.

Marina van der Linde
Nov 3, 20212 min read


Om met potlood te skryf
Dalk het ons nodig gehad om weer te leer om die detail van die lewe met potlood in te skryf.

Marina van der Linde
Oct 30, 20212 min read


Woorde skep werklikhede
Die dag toe jy begin praat het is daar ‘n kosbare skat aan jou gegee. Jy het die kurator van ‘n skatkamer vol woorde geword.

Marina van der Linde
Oct 27, 20212 min read


Medeskeppers
Jy kan nie teruggaan en die begin verander nie, maar saam met God kan jy begin waar jy nou is en die einde van die verhaal verander.

Marina van der Linde
Oct 23, 20212 min read


‘n Delikate verhouding
Talk voel jy dat jy nie tyd kry om te lewe nie. Mag die Here jou red in jou delikate verhouding met jou tyd.

Marina van der Linde
Oct 20, 20213 min read


Om te ken en geken te word
Ten diepste is elke mens ‘n volslae misterie, ‘n Mona Lisa in eie reg.

Marina van der Linde
Oct 16, 20213 min read


God se swamvlok
Wederkerige verhoudings is lewegewend en skep die swamvlok waarbinne mense kan gedy en floreer.

Marina van der Linde
Oct 13, 20212 min read


“A beneficial presence...”
In haar gebed het sy gesê: “Lord, please help me to be a beneficial presence today...”
Die woorde het my diep geraak.

Marina van der Linde
Oct 9, 20212 min read


Die reuk van lewe
My lewe het die potensiaal om ander se diep behoefte aan God te ontsluit en hulle nader aan Hom te trek.

Marina van der Linde
Oct 6, 20212 min read


Deurgrond my, o God
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my...

Marina van der Linde
Oct 2, 20213 min read
bottom of page


