top of page

Search


Hallo uit Japan! Hara Hachi Bu: ‘n volhoubare manier van eet
“Hara Hachi Bu” is 'n volhoubare manier van eet, waar mense mekaar herinner om net te eet tot jy 80% vol is.

Marina van der Linde
Dec 6, 20234 min read


Hallo uit Japan! Shoshin: Altyd ‘n beginner
“Shoshin” is ‘n Japannese konsep wat beginners-ingesteldheid of “beginners mind” beteken.

Marina van der Linde
Nov 29, 20232 min read


Hallo uit Japan! Mono no aware: Vervlietend
“Mono no aware” beskryf die bittersoet waardering vir die vervlietende aard van die lewe. Dit herinner ons dat alles verbygaan.

Marina van der Linde
Nov 22, 20232 min read


Hallo uit Japan Shuhari: Leer die reëls, voor jy hulle breek
Dit was Picasso wat gesê het: “Learn the rules like a pro, before you can break them like an artist.”

Marina van der Linde
Nov 15, 20233 min read


Hallo uit Japan! Kaizen: Millimeter vir millimeter
Kaizen is om konstant besig te wees met voortgaande, piepklein verbeterings op alle vlakke van jou lewe.

Marina van der Linde
Nov 8, 20234 min read


Hallo uit Japan! Wabi-sabi: Nie perfek nie, maar beeldskoon
Wabi-sabi gaan daaroor om met ‘n dankbare hart te leef en om skoonheid in onvolmaaktheid raak te sien.

Marina van der Linde
Nov 1, 20233 min read


Hallo uit Japan! Gaman: Lankmoedig
In Japan word kinders van kleins af die konsep van “gaman” geleer. Dit beteken “om die skynbaar ondraaglike met waardige geduld te dra."

Marina van der Linde
Nov 1, 20232 min read


Hallo uit Japan! Shikata ga nai: Dit is wat dit is
"Shikata ga nai" beteken basies “dit kan nie verhelp word nie” of “daar is geen alternatief nie”. Of dan: "It is what it is".

Marina van der Linde
Oct 25, 20233 min read


Hallo uit Japan! Omoiyari: Om die ekstra myl te loop met fyn aanvoeling
Omoiyari gaan daarom om empatie en deernis in jou lewe en werk te verweef en met empatie en deernis van ander se behoeftes bewus te wees.

Marina van der Linde
Oct 18, 20234 min read


Hallo uit Japan! Ikigai: ‘n Rede om te lewe
Jou Ikigai is iets wat jou elke oggend laat opstaan, wat reeds deel van jou lewe is en wat jou lewe vul met sin en betekenis.

Marina van der Linde
Oct 11, 20235 min read


Hallo uit Japan!: Geïntegreerd
In Japan is daar ‘n aantal lewensbeginsels wat hulle help om meer gesonde, florerende en geïntegreerde mense te wees. Ons ondersoek 'n paar!

Marina van der Linde
Oct 4, 20232 min read


Om God se stem te hoor: Nuwe fokus
Een ding wat ons weer kan help om die dieper stem van lewe te begin hoor, is om op die “regte" dinge te begin fokus.

Marina van der Linde
Sep 27, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Mense wat met jou siel praat
‘n Verdere manier waardeur ons God se stem kan herken, is deur die geselskap op te soek van mense wat werklik met jou siel praat.

Marina van der Linde
Sep 20, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Volg jou natuur
Jy dra reeds in jou diepste begeertes iets van God se eie hart. Dalk is dit tyd dat jy luister wat jou siel vir jou daaroor sê…

Marina van der Linde
Sep 13, 20232 min read


Om God se stem te hoor: Twee kragtige hulpmiddels
Dagrefleksie en die intensiewe journaal is twee hulpmiddels wat my kan help om God se stem te hoor.

Marina van der Linde
Sep 6, 20237 min read


Om God se stem te hoor: In die vloei van die stroom
Mag die Here ons help om die tekens te lees, sodat ons in die vloei van die stroom van die lewe kan floreer.

Marina van der Linde
Aug 30, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Die genade van toe deure
Die geslote deure van ons lewens is ook heilige grond, juis omdat dit ons geen ander keuse gee as om oop te wees vir ander alternatiewe.

Marina van der Linde
Aug 23, 20232 min read


Om God se stem te hoor: As my lewe praat
Om fyn te luister na die stem van my lewe, is ‘n uiters noodsaaklike deel van om met onderskeiding te leef en al meer God se stem te hoor.

Marina van der Linde
Aug 16, 20233 min read


Om God se stem te hoor: Die interne leermeester
As jou interne leermeester nou iets kan sê oor wat jou diepste waarhede is, wat sal dit wees?

Marina van der Linde
Aug 9, 20233 min read


Om God se stem te hoor: U laat my drome waar word
Sou ek dalk kon ontdek dat ek God se stem hoor, wanneer ek na die stem van my drome en hartsbegeertes luister?

Marina van der Linde
Aug 2, 20233 min read
bottom of page