top of page

Search


Die langste nag
Die seisoen van winter is uitdagend, maar ‘n dieper verstaan van die taak van winter maak ons bewus van ander gawes van hierdie tyd.

Marina van der Linde
Jun 21, 20223 min read


Lewendig teruggebring
"You can't use up creativity. The more you use, the more you have."

Marina van der Linde
Jun 15, 20223 min read


Ingestel op die koördinate van my siel
“Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het.”

Marina van der Linde
Jun 11, 20223 min read


Die pad wat na die lewe lei
Wanneer ek die pad van die lewe kies, beteken dit dat ek vir sekere dinge "nee" moet sê, sodat ek vir ander dinge “ja” kan sê.

Marina van der Linde
Jun 8, 20223 min read


Wanneer die wêreld naby kom
Dit wat ons “die wêreld” noem, is eintlik eerstens “my wêreld”.

Marina van der Linde
Jun 4, 20222 min read


Om vry te kan asemhaal
Vryheid was nog altyd vir my ‘n baie hoë waarde. Die meeste mense het ‘n diep behoefte aan vryheid, maar wat sê ons nou eintlik as ons sê...

Marina van der Linde
Jun 1, 20224 min read


Meer as wat ons bid of dink
Wie weet wat het God nog gereed gemaak vir jou?
Hy is steeds besig met meer as wat ons kan bid of dink.

Marina van der Linde
May 29, 20222 min read


God by my
God wil nie net op ‘n afstand geraadpleeg word nie. God wil intiem en verweefd betrokke wees in alles van my lewe.

Marina van der Linde
May 21, 20222 min read


‘n Reflektiewe lewe
Mense wat die lewe dieper leef reflekteer oor die lewe.

Marina van der Linde
May 18, 20223 min read


Verlossing
Wat ‘n verligting om te weet dat net soos wat ek God se verlossing nodig het, is ek nie van my eie genade afhanklik nie.

Marina van der Linde
May 14, 20222 min read


Sterker as wat jy dink
Hoop het stokke in haar hare, stof op haar gesig en bloed op haar knieë...

Marina van der Linde
May 11, 20222 min read


Meer as zombies
In die Evangelie van Jesus Christus is daar geen vrees, verpligting, skuld en skaamte nie.

Marina van der Linde
May 7, 20222 min read


Die roekelose God
Stel jou voor wat ‘n ongelooflike plek die wêreld kan wees as elkeen van ons by God se roekelose liefde kan aansteek.

Marina van der Linde
Apr 23, 20223 min read


Lewe uit die dood
Mag ons so lewe dat wanneer ons die dag sterf selfs ons dood ‘n bron van lewe is.

Marina van der Linde
Apr 20, 20222 min read


Die dag voor die Opstanding
Ek bid dat die Here my kwynende siel sal wakker maak uit ‘n diep slaap, sodat ek op ‘n nuwe manier kan lewe.

Marina van der Linde
Apr 16, 20221 min read


Ewewig en harmonie
Jesus wil op die diepste moontlike vlak dit wat die ewewig kom versteur omverwerp.

Marina van der Linde
Apr 13, 20223 min read


Die Man op die geleende donkie
Daar is ‘n baie goeie kans dat God met iets anders in jou lewe wil besig wees as wat jy dink.

Marina van der Linde
Apr 10, 20223 min read


Aan sy liefde is daar geen einde nie
(Psalm 136 vir vandag) Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Loof Hom wat in alles daar is; Aan sy liefde...

Marina van der Linde
Apr 6, 20222 min read


Met 'n lamp in die hand
“Maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig.”

Marina van der Linde
Apr 2, 20222 min read


Dieper in
Die oplossing lê daarin om jou spreekwoordelike duikpak aan te trek en in die dieptes van jouself af te duik.

Marina van der Linde
Mar 30, 20222 min read
bottom of page


