top of page

Search


Genoeg lig
God gee nie genoeg lig om ons hele lewenspad te wys nie, maar net genoeg lig vir die volgende tree.

Marina van der Linde
Mar 26, 20222 min read


Die Geskenk
"Someone I loved once gave me
a box full of darkness."

Marina van der Linde
Mar 23, 20222 min read


Psalm - Ilse van Staden
omdat sy my liefhet, sê God, daarom sal ek haar beker laat oorloop met woorde, daarom sal ek die olie van voldoening en die wyn laat drup...

Marina van der Linde
Mar 20, 20221 min read


Karmeliet in haar sel - Sheila Cussons
Jy moeder-aard jy is nie fyn maar bruut en slu en moeilik is dit om soos die salm teen die stu – wal op te vin, teen die stroom in, maar...

Marina van der Linde
Mar 19, 20221 min read


Water in wyn
Daar is ‘n baie goeie kans dat God ons water in wyn wil verander, maar dit kan net gebeur as daar water in die houers is.

Marina van der Linde
Mar 19, 20223 min read


Vroegherfs - NP Van Wyk Louw
O Heer, laat hierdie dae heilig word

Marina van der Linde
Mar 17, 20221 min read


Die Deurskynendes
Ek wonder of jy ook al deurskynend gevoel het? Ek gesels die laaste tyd met te veel mense, veral vroue, maar beslis ook mans, wat almal...

Marina van der Linde
Mar 15, 20223 min read


Met 'n sagter hart
“Be kind, for everyone you meet is fighting a hard battle.”

Marina van der Linde
Mar 12, 20221 min read


Om ruimte te skep
In die kultuur waarin ons leef, word daar konstant gefokus op wat ons doen. Hoe produktief ek was vandag. Wat ek alles in hierdie week...

Marina van der Linde
Mar 5, 20222 min read


Dit is so
“There are two ways to be fooled. One is to believe what isn't true; the other is to refuse to believe what is true.” - Søren Kierkegaard

Marina van der Linde
Feb 26, 20222 min read


Dit hoef nie so te wees nie
Wanneer ek toelaat dat my donker hart, my platgeslane gees en my verwaarloosde siel elke dag weer tot bekering kom, kan ek meegee aan Hom.

Marina van der Linde
Feb 23, 20223 min read


Intiem teenwoordig
Oor een ding hoef ons nie te twyfel nie, en dit is dat al gebeur wat, is die Here heeltyd daar: intiem teenwoordig.

Marina van der Linde
Feb 19, 20222 min read


Intiem teenwoordig
Dalk kan ons ons verstaan van “beskerm” uitbrei na iets dieper as net die tasbare, naamlik God intieme teenwoordigheid.

Marina van der Linde
Feb 19, 20222 min read


Die vrug van bekering
Net soos ons bekering, is die vrug van ons bekering hoogs persoonlik.

Marina van der Linde
Feb 16, 20222 min read


Die vrug van bekering
Net soos ons bekering, is die vrug van ons bekering hoogs persoonlik. Die goeie nuus is dat dit God se werk is in my.

Marina van der Linde
Feb 16, 20222 min read


Bewakers van mekaar se rus
Ek gun jou nie net rus nie, maar ek word die bewaker van jou stilte, afsondering en rus.

Marina van der Linde
Feb 12, 20222 min read


God van Skoonheid
As jy op soek is na God se stem of iets van God wil sien, vind skoonheid.

Marina van der Linde
Feb 9, 20222 min read


Gebed van 'n sukkelaar
Ag hemel, Here, ek sukkel – al weer… Ek sukkel om te doen wat ek dink U wil hê ek moet doen. Ek sukkel om myself raak te sien. Ek sukkel...

Marina van der Linde
Feb 5, 20221 min read


'n Onafgehandelde kunswerk
As ek dit toelaat – en deur Sy genade – vorm God my in iets mooier as wat ek self kon bedink.

Marina van der Linde
Feb 3, 20222 min read


Oë op die horison
Die vaste punt op die horison: “Wees stil, bedaar en weet dat ek God is.”

Marina van der Linde
Dec 4, 20212 min read
bottom of page


