top of page

Search


Die luuksheid van gewoonheid
In die afgelope week sien ek weer iets op sosiale media wat basies sê dat ‘n gewone lewe vervelig en voorspelbaar is en dat ‘n mens elke...

Marina van der Linde
Aug 14, 20243 min read


Wat my lewe my leer
Ek weet nie van jou nie maar vir my is die lewe dikwels maar ‘n uitdaging. Scott Peck begin nie verniet sy boek “The Road Less Travelled”...

Marina van der Linde
Jul 24, 20242 min read


Sagte grond
Een van die dinge wat my altyd tref as dit oor die Heilige Gees gaan, is dat die Gees ‘n “gentleman” is. Hy slaan ons nooit oor die kop...

Marina van der Linde
Jul 10, 20243 min read


Welkom tuis
Die gewone gang van die lewe het nogal ‘n manier om te maak dat ons dinge as vanselfsprekend aanvaar en nie meer raaksien hoe diep...

Marina van der Linde
Jun 19, 20242 min read


Volg die Son!
Het jy al gewonder wat is die rede waarom jong sonneblomme die son volg? Hierdie verskynsel, wat bekend staan as heliotropisme, gebeur as...

Marina van der Linde
May 29, 20242 min read


Vind jou glimlag
Hoe baie glimlag jy? Ek vermoed die meeste van ons is nie regtig bewus hiervan nie. Baie van ons gaan nogal regtig ernstig deur die lewe...

Marina van der Linde
May 8, 20243 min read


Die wilde perde
Een van die sentrale dinge wat ons mettertyd moet baasraak is emosionele regulering. Daarsonder kan ons baie skade aan ons lewe aanrig.

Marina van der Linde
Apr 10, 20245 min read


Die genade van kwesbaarheid: Dat U genade ons behou
God se genade is die membraan wat keer dat ons disintegreer en ineenstort en wat genoeg is vir enige hoeveelheid kwesbaarheid.

Marina van der Linde
Apr 3, 20243 min read


Die genade van kwesbaarheid: Verskillende vorme van kwesbaarheid
Om kwesbaarheid op ‘n gesonde manier deel van jou lewe te maak vra geweldig baie dapperheid, en dit kom vir niemand maklik nie.

Marina van der Linde
Mar 27, 20242 min read


Die genade van kwesbaarheid: Om eg te word
Hoe meer ons ons eie kwesbaarheid en verganklikheid omarm, hoe meer eg kan ons word.

Marina van der Linde
Mar 20, 20244 min read


Die genade van kwesbaarheid: Reaksies
Hoe ek op my eie en ander se kwesbaarheid reageer, gaan bepaal of mense veilig voel om by my kwetsbaar te wees.

Marina van der Linde
Mar 13, 20243 min read


Die genade van kwesbaarheid: My hart se tenger kelk
Die dilemma is glad nie dat ons kwesbaar is nie, maar juis dat ons so hard as moontlik probeer voorgee dat ons nie kwesbaar is nie.

Marina van der Linde
Mar 6, 20243 min read


Op soek na die paradys
Sedert die vroegste tye smag mense na die paradys waar ons in ‘n byna perfekte staat bestaan. Wat maak ons met hierdie droom?

Marina van der Linde
Feb 28, 20243 min read


Laat sak jou wortels en wag
Om te vertrou dat God se Gees op maniere werk waarin jy gee insae het nie is nie maklik nie, maar soms nodig.

Marina van der Linde
Feb 21, 20243 min read


Vandag is Aswoensdag
Aswoensdag is die begin van Lydenstyd en het groot waarde in die proses van innerlike transformasie waarde die Here in hierdie tyd besig is.

Marina van der Linde
Feb 14, 20243 min read


'n Duisend lagies
Self-bewustelikheid beteken dat ek myself al dieper en meer volledig begin ken en myself laag vir laag al duideliker begin Sien.

Marina van der Linde
Jan 17, 20243 min read


Die "higher road"
As God begin om my manier van dink en wees te verander help dit my om nie van “onder” af na my lewe te kyk nie, maar van “bo” af.

Marina van der Linde
Jan 17, 20243 min read


Deur jou sonbril
Ons is so gewoond aan ons eie perspektief, dat ons nogal dikwels nie regtig oop is vir ‘n ander moontlikheid nie.

Marina van der Linde
Jan 10, 20243 min read


'n Ooraanbod van Lewe
As ‘n mens net so ‘n raps meer bewus is, word die lewe 'n ryk ervaring van dieper konneksie met jouself, met God, met die lewe en met mense.

Marina van der Linde
Jan 3, 20241 min read


Hallo uit Japan! Kintsukuroi: In die hande van die kunstenaar
“Kintsukuroi” is die kunsvorm waar gebreekte erdeware herstel word deur die gom met goud te meng en so die objek se waarde te verhoog.

Marina van der Linde
Dec 13, 20233 min read
bottom of page