Kontemplatiewe Gebed - Oudio-Kursus
R300,00Price
Kontemplatiewe gebed is een van die grootste geskenke van die kontemplatiewe spiritualiteit. In hierdie praktiese vier ure oudio-kursus kyk Marina van der Linde na die herkoms, hoe en hoekom van kontemplatiewe gebed, asook praktiese oplossings vir hoe om hierdie basispraktyk ‘n lewegewende en volhoubare deel van jou lewe te maak.