top of page


Mon, 31 Mar
|Pretoria
Kontemplatiewe gebedswerkswinkel - 31 Mrt & 1 Apr
‘n Praktiese werkswinkel waar ons kyk na die herkoms, hoe en hoekom van kontemplatiewe gebed, asook praktiese oplossings vir hoe om hierdie basispraktyk ‘n lewegewende deel van my lewe te maak. Maandag 31 Maart 18:00-20:00 en Dinsdag 1 April 18:00-20:00 (Vier ure oor twee aande)
bottom of page