top of page


Sat, 29 Mar
|Pretoria
Kontemplatiewe gebedswerkswinkel - 29 Maart 2025
‘n Praktiese werkswinkel waar ons kyk na die herkoms, hoe en hoekom van kontemplatiewe gebed, asook praktiese oplossings vir hoe om hierdie basispraktyk ‘n lewegewende deel van my lewe te maak.
bottom of page