top of page
  • Black Twitter Icon
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon
Inleiding tot die Enneagram
Inleiding tot die Enneagram

Mon, 25 Aug

|

Die Ooskerk - Pretoria

Inleiding tot die Enneagram

Inleiding tot die Enneagram aangebied deur Marina van der Linde van 25 Augustus tot 29 September oor 6 Maandagaande van 18:00-20:00 by die Ooskerk

Tickets are not on sale
See other events

Time & Location

25 Aug 2025, 18:00 – 29 Sept 2025, 20:00

Die Ooskerk - Pretoria, 467 Kirkness St, Clydesdale, Pretoria, 0002, South Africa

About the event

Die Enneagram is veel meer as ‘n persoonlikheidstoets. Dit is ‘n persoonlikheidsisteem wat as ‘n instrument van bekering gebruik kan word, veral wanneer ons die Here toelaat om ons te ontmoet in daardie aspekte van onsself wat ongesond of vasgeval geraak het. Deur hiervan vry te word leer ons om te floreer as die mense wat Hy ons bedoel het om te wees. In die 6 weke inleading tot die Enneagram leer ons die basiese inligting oor die Enneagram sisteem, asook waar jyself inpas.

Google Maps were blocked due to your Analytics and functional cookie settings.

Share this event

bottom of page