top of page

TURKYE
2025

SAAM MET
MARINA VD LINDE

Kom saam op ‘n Pelgrimstog na Turkye van 24 April tot 3 Mei 2025 saam met Marina vd Linde teen R39 980 per persoon wat deel. 

Ons begin en eindig in Istanbul, as die eerste hoofstad van die vroeë kerk, en besoek onder andere Kappadosië, Efese, Pamukkale en ander prominente plekke in die ontstaan van die vroeë kerk. 

Hierdie reis sal jou ‘n nuwe waardering gee vir die wortels van jou eie spiritualiteit en jou help om nuwe betekenis te vind in jou geloofsverstaan.

WhatsApp Image 2024-05-28 at 12.52.20.jpeg

REISPLAN

10 DAE IN TURKYE

Image of Istanbul.jpg

inskrywingsvorm

INSKRYWINGS IS NOU OOP

Image by Niketh Vellanki
bottom of page